Wees DapperSample


Memoriseervers:
Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik is en volmaak is.
Romeine 12:2
Scripture
About this Plan

Daar is nie 'n vrou wat nie worstel met vrees nie. Maar God herinner ons herhaaldelik en liefdevol deur sy Woord om nie ons lewens in vrees te leef nie. Inteendeel, Hy gee ons die opdrag om sterk en vasberade te wees. In hierdie ses-weke studie gaan ons ons gedagtes fokus op God se Waarheid en die krag verkry wat ons nodig het om te kies om dapper te wees.
More
Related Plans

Sacrificial Living

Making Home Your Happy Place: A Reading Plan to Help You Overcome Overwhelm

The Way of the King (Matthew)

If? The Art of Prayer: A 5-Day Devotional

Drawn Together: A 7-Day Couples Devotional

Fountain of Life

Living Loved

A Lenten Meditation on the Gospel of Mark: Week 1

The Unexpected Way of Jesus
