Spreuke – eenjaarleesplanគំរូ

Spreuke – eenjaarleesplan

ថ្ងៃទី 108 ក្នុងចំណោម 365 ថ្ងៃ

Spreuke lê die beginsel neer: "Kitsrykdom sonder harde werk hou nie lank nie” (DB). Dinge wat jy sonder moeite gekry het, word maklik verloor. Dinge wat jy stuk vir stuk – “met jou eie hand” – bymekaar gemaak het, bou welvaart. Dobbelaars en beleggers is goeie voorbeelde van beide.

អត្ថបទគម្ពីរ

អំពី​គម្រោងអាន​នេះ

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More