1
PSALMS 93:1
Afrikaans 1983
AFR83
Die Here is Koning, Hy beklee Hom met majesteit. Die Here beklee Hom, Hy omgord Hom met krag. Die wêreld staan vas, dit wankel nie
مقایسه
PSALMS 93:1 را جستجو کنید
2
PSALMS 93:5
U verordeninge staan baie vas. Heiligheid versier u huis, Here, tot in lengte van dae.
PSALMS 93:5 را جستجو کنید
3
PSALMS 93:4
maar hoog bo die geraas van baie waters, hoog bo die golwe van die see, troon die Here in sy koninklike mag.
PSALMS 93:4 را جستجو کنید