1
PSALMS 94:19
Afrikaans 1983
AFR83
Toe ek met baie onrus in my binneste sit, het u vertroosting my tot rus gebring.
مقایسه
PSALMS 94:19 را جستجو کنید
2
PSALMS 94:18
Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here.
PSALMS 94:18 را جستجو کنید
3
PSALMS 94:22
Maar vir my is die Here 'n veilige vesting, my God is die rots waar ek kan skuil.
PSALMS 94:22 را جستجو کنید
4
PSALMS 94:12
Dit gaan goed met die mens wat deur U opgevoed word, Here, vir wie U onderrig in u woord
PSALMS 94:12 را جستجو کنید
5
PSALMS 94:17
As die Here my nie gehelp het nie, was die stilte van die graf seker al my tuiste!
PSALMS 94:17 را جستجو کنید
6
PSALMS 94:14
Die Here verstoot nie sy volk nie, die volk wat aan Hom behoort, laat Hy nie in die steek nie.
PSALMS 94:14 را جستجو کنید