1
PSALMS 92:12-13
Afrikaans 1983
AFR83
Ek kyk op my teëstanders neer, ek luister sonder vrees na die mense wat niks ontsien nie, wat in opstand teen my is. Die regverdiges sal sterk wees soos palmbome, soos hoë seders op die Libanon.
مقایسه
PSALMS 92:12-13 را جستجو کنید
2
PSALMS 92:14-15
Hulle vind hulle krag in die huis van die Here en groei op in die tempel van ons God. Selfs in hulle ouderdom sal hulle nog toeneem in krag. Hulle sal fris en lewenskragtig wees.
PSALMS 92:14-15 را جستجو کنید