1
PSALMS 8:4
Afrikaans 1983
AFR83
As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het
مقایسه
PSALMS 8:4 را جستجو کنید
2
PSALMS 8:3
Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het. So word u teëstanders, die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring.
PSALMS 8:3 را جستجو کنید
3
PSALMS 8:5-6
wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net 'n bietjie minder as 'n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon
PSALMS 8:5-6 را جستجو کنید
4
PSALMS 8:9
die voëls in die lug, en die visse in die see wat die oseane deurkruis.
PSALMS 8:9 را جستجو کنید
5
PSALMS 8:1
Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
PSALMS 8:1 را جستجو کنید