1
PSALMS 7:17
Afrikaans 1983
AFR83
Sy boosheid tref homself, en die geweld wat hy beplan het, kom op sy eie kop af.
مقایسه
PSALMS 7:17 را جستجو کنید
2
PSALMS 7:10
Maak 'n end aan al die bose dade van die goddelose mense. Stel tog die onskuldige in die gelyk. U wat die mens deur en deur toets, U is die regverdige God.
PSALMS 7:10 را جستجو کنید
3
PSALMS 7:11
God wat die opregtes help, is my beskermer.
PSALMS 7:11 را جستجو کنید
4
PSALMS 7:9
U wat regspreek oor die volke, Here, bevind tog dat ek reg het, Here, dat ek onskuldig is.
PSALMS 7:9 را جستجو کنید
5
PSALMS 7:1
'n Klaaglied van Dawid wat hy vir die Here gesing het na aanleiding van die dade van Kus, 'n Benjaminiet.
PSALMS 7:1 را جستجو کنید