1
PSALMS 9:10
Afrikaans 1983
AFR83
Vir die mens wat in gevaar verkeer, is die Here 'n toevlug, 'n skuilplek in tye van nood.
مقایسه
PSALMS 9:10 را جستجو کنید
2
PSALMS 9:1
Vir die koorleier: op die wysie van “By die dood van die seun”. 'n Psalm van Dawid.
PSALMS 9:1 را جستجو کنید
3
PSALMS 9:9
Hy lewer 'n regverdige uitspraak oor alle mense, Hy vel 'n billike vonnis oor die nasies.
PSALMS 9:9 را جستجو کنید
4
PSALMS 9:2
Met my hele hart wil ek U prys, Here, wil ek van u magtige reddingsdade vertel.
PSALMS 9:2 را جستجو کنید
5
PSALMS 9:8
Die Here is altyd op sy troon; op sy regterstoel is Hy steeds gereed vir die regspraak.
PSALMS 9:8 را جستجو کنید