Leesplan inligting

12 Dae Om Liefde Te Bou Wat HouVoorbeeld

12 Days To A Love That Lasts

DAG 10 VAN 12

Vertroue

 


Vandag handel oor vertroue.

 



Dit is baie belangrik.

 



Die gedeelte wat ons uit Lukas lees, word dikwels hardop by die kerk gelees wanneer dit tyd is om kollekte op te neem. Alhoewel dit op jou besittings van toepassing kan wees, kan dit egter ook op jou huweliksmaat se hart van toepassing wees.

 



Dit werk as volg: as jy betroubaar is in die klein, dag-tot-dag dingetjies, dan wys dit aan die ander een dat jy in die groter dinge ook vertrou kan word.

 



Net soos jou huwelik self, word vertroue met verloop van tyd gebou. Hoe meer jy bewys dat jy betroubaar is, hoe meer sal jou huweliksmaat jou met sy of haar hart vertrou.

 



Wil jy liefde hê wat hou? Bou dit op vertroue. Stadig, daagliks, jaar na jaar. Dit is die soort liefde wat 'n leeftyd kan hou.

 


Dag 9Dag 11

Aangaande hierdie leesplan

12 Days To A Love That Lasts

In hierdie studie sal ons jou lei deur 'n verhoudingsreis wat die 12 noodsaaklike maniere dek om Liefde Te Bou Wat Hou.     

Ons wil graag vir Jefferson en Alyssa Bethke en Jeff Bethke bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://lovethatlasts.co/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid