7 Dinge wat die Bybel oor Ouerskap Sê

7 Dae

Om kinders groot te maak is moeilik, selfs onder die beste omstandighede. In hierdie sewe-dag oordenking deel werklike ouers —wat deel van die personeel van YouVersion is —hoe hulle beginsels uit God se Woord toepas op hierdie belangrike aspek van hulle lewens. Elke dag se oordenking sluit ‘n Versbeeld in wat jy kan gebruik om jou te help om jou eie reis te deel.

Uitgewer

Baie dankie aan YouVersion wat hierdie Leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.bible.com/reading-plans

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi