Vreugde

3 Dae

Geluk is 'n pilaar vir Christelike geloof. Jou geluk groei deur met God te interak en te mediteer in Sy woord. Die volgende verse kan jou help om meer gelukkig te wees, wanneer jy dit memoriseer! Laat jou lewe verander word, deur sy woord te memoriseer! Om meer te leer oor hoe om Die Woord te memoriseer, besoek: http://www.MemLok.com

Uitgewer

Ons wil graag vir "MemLok, the Bible Memory System," bedank vir die voorsiening van die struktuur vir hierdie plan. Vir meer inligting aangaande MemLok, besoek: http://www.MemLok.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 750000 voltooi