Houding

7 Dae

Om die regte houding te hê in elke situasie kan \'n groot uitdaging wees. Die 7 dag plan sal jou \'n Bybelse perspektief gee met \'n kort stukkie om elke dag te lees. Lees die stukkie en vat \'n oomblik om eerlik na jouself te kyk. Laat God dan toe op inspraak in jou situasie.

Uitgewer

Oor Die Uitgewer

Meer as 750000 voltooi