Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Craig & Amy Groechel se Van Hierdie Dag Af Aan

7 Dae
Jy kan `n wonderlike huwelik hê. Die keuses van vandag bepaal watter tipe huwelik jy môre sal hê. Pastoor Craig Groeschel, blitsverkoper skrywer van die New York Times, en sy vrou Amy, wys jou hoe vyf toewydings jou kan help om jou huwelik teen mislukking te beskerm: Soek God; stry regverdig; hê pret; bly eerbaar; en moet nooit moed opgee nie. Begin nou en kry die huwelik wat jy nog altyd wou hê — van hierdie dag vorentoe.
Baie dankie aan Zondervan, HarperCollins en Life.Church vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.zondervan.com/from-this-day-forward
Verwante Leesplanne

Hou Van Jesus

Wees Die Hande En Voete

Die Beter Leesplan

Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense is

Daaglikse Krag deur Craig Groeschel: Kos Vir Jou Siel

Blaas Geestelike Passie In Jou Huwelik

Genoeg: Om Die Leuens Wat Jou Selfvertroue Steel Stil Te Maak

Beter Saam: Soek God Saam Met Ander Mense

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering
