Leesplan inligting

Die Gelykenisse van JesusVoorbeeld

The Parables of Jesus

DAG 32 VAN 36

FARISEЁR EN TOLLENAAR

Jesus daag ons weer uit om te vra waar ons selfvertroue en geregtigheid vandaan kom — van Christus of ons eie selfdissipline?



Dit is belangrik om kennis te neem dat ons optrede van belang is. 'n Goddelike leefwyse en nie net 'n goddelike denkwyse nie, dit is iets waaraan 'n dissipel deurgaans moet werk. Dis 'n proses wat heiligmaking genoem word. Dit kan ons egter nie red nie; dit gebeur as uitvloeisel van ons redding. Ons selfvertroue is altyd alleenlik in Christus en nie in wat ons doen nie. Hoe ons optree, is 'n gevolg van Jesus se onverdiende liefde en vergifnis. Ons kan dit nie verdien of vir onsself toe-eien nie.



Kom jy vandag na Christus toe omdat jy trots is op hoe jy die wet onderhou, of kom jy in nederigheid omdat jy weet jou geregtigheid is net in Christus te kry? Voel jy trots op al jou goeie dade, of leef jy nederig in Christus se liefde?
Dag 31Dag 33

Aangaande hierdie leesplan

The Parables of Jesus

Hierdie leesplan neem jou deur gelykenisse van Jesus en ontdek wat sommige van sy grootste leerstellings vir jou beteken! Die leser kry genoeg tyd om op datum te bly met die leesplan en daaroor na te dink en aangemoedig ...

More

We would like to thank Trinity New Life Church for this plan. For more information, please visit: http://www.trinitynewlife.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid