Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Streef Na Vrede

7 Dae
"Tearfund" soek God se leiding oor hoe om 'n stem vir vrede, herstelde verhoudings en samehorigheid tussen gemeenskappe regoor die wêreld te wees. Hierdie 7-dag leesplan het daaglikse aksies om jou eie gebroke verhoudings te herstel en vir die wêreld waarin jy woon te bid. 'n Rykdom van Afrika spreuke help jou om God se ware vrede te vind.
Baie dankie aan "Tearfund" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.tearfund.org/yv
Verwante Leesplanne

Hartseer en Droefheid

Bestuur Hartseer Na Hoop en Genesing

Gebroke Kryte Kleur Steeds In

God se Genade

Al die Gevoelens: Neem Beheer van Jou Gevoelens (in Plaas van Andersom)

Vry Van Myself: Hoekom Die Lewe Beter Is As Alles Nie Om Jou Draai Nie

Soek God Daardeur

Kan Ek Werklik Sonde En Versoeking Oorwin?

Geduld
