Een en Dertig Waarhede: Wie Ek Is In Christus

32 Dae

‘n Kitsblik van ons nuwe identiteit in Christus soos uitgebeeld in Efesiërs 1-2. Hierdie leesplan deur Thistlebend Ministries sal ons aanmoedig om ons nuwe identiteit in Christus ten volle uit te leef.

Uitgewer

Ons wil graag Thistlebend Ministries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendministries.org

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi