Leesplan inligting

Die Gelykenisse van JesusVoorbeeld

The Parables of Jesus

DAG 31 VAN 36

DIE KNAENDE WEDUWEE EN DIE REGTER

Die eerste vers gee reeds vir ons die hoofles wat ons uit hierdie gelykenis kan leer: bid gedurig en moenie moed opgee nie!



In die tyd waarin ons leef, waar alles op kits-oplossings gebaseer is, kan dit ons frustreer as God nie dadelik ons gebede beantwoord nie. Ons moet egter nie moedeloos raak nie, maar aanhou bid!



Verder, moet ons ook vertroue hê in God se geregtigheid. As selfs die onregverdige regter uiteindelik reg laat geskied, hoeveel te meer sal 'n regverdige God nie geregtigheid in elke omstandigheid laat geskied nie?



Moenie moedeloos raak as dinge nie so gou gebeur soos jy dit verwag nie; bid gedurig en vertrou op God se goedheid!
Dag 30Dag 32

Aangaande hierdie leesplan

The Parables of Jesus

Hierdie leesplan neem jou deur gelykenisse van Jesus en ontdek wat sommige van sy grootste leerstellings vir jou beteken! Die leser kry genoeg tyd om op datum te bly met die leesplan en daaroor na te dink en aangemoedig ...

More

We would like to thank Trinity New Life Church for this plan. For more information, please visit: http://www.trinitynewlife.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid