Wat is volgende: Studente UitgaweVoorbeeld

Al
Daar is drie terme wat gebruik word om die vernaamste karaktertrekke van God te beskryf. Hulle begin almal met "Al." God is alwetend, almagtig en alomteenwoordig.
God is alwetend, wat beteken dat hy alles weet. Hy ken jou gedagtes en motiewe — Hy weet wat jy nodig het — beter as jyself. Daar is niks wat Hy nie kan begryp, verstaan, of onbewus van is nie. God weet alles.
Die almag van God verwys na die feit dat God oppermagtig is. Daar is niks groter of beter as God nie en daar is niks wat Hy nie kan hanteer nie. God is sterk genoeg om enige probleme in hierdie wêreld te hanteer — ook jou persoonlike worstelinge. Weet net dat God groter is as enigiets waardeur jy gaan. As jy voel dat jy nie jou omstandighede kan hanteer nie, onthou daar is ʼn almagtige God wat kan.
God is ook alomteenwoordig, wat beteken dat Hy te alle tye, oral is. Daar is nêrens waar Hy nie is nie. Hy is altyd orals. Daar is nêrens 'n plek wat sy teenwoordigheid nie kan bereik nie. Wanneer jy ook al alleen voel, moet jy weet dat God daar by jou is.

Aangaande hierdie leesplan

Hierdie 7-dag grondslag leesplan, sal jou deur die Woord van God neem om jou te help om te ontdek wie God is en wie Hy jou gemaak het om te wees.
More
Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church
Verwante Leesplanne

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof

Begin 'n Verhouding met Jesus

Redding Kom

Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige Gebede

'n Hart soos Jesus s'n

Geborge in Christus - 'n Studie van Efesiërs