Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 6: DEEL JOU GELOOF VREESLOOS
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees vandag weer Efesiërs 2:1-10. Tot watter nuwe insig kom jy vandag terwyl jy lees? Jy is gered vir ‘n doel. Jy is sy handewerk! Jy was eens op ‘n tyd dood, maar nou is jy lewend! Vra die Here om jou te help om die evangelie daagliks aan jouself te onderrig. Vra Hom om jou dan daagliks te help om die evangelie uit te leef.
WANDEL IN WAARHEID
Hou aan om te dink en te bid oor hoe jy hierdie waarhede met ander kan deel. Wie het God in jou lewe geplaas? Maak ‘n lys van die mense waarmee jy daagliks in aanraking kom. Begin om God te vra om geleenthede vir jou te gee om soos Jesus vir hulle te wees.
RIG JOU HART
Dink na oor die volgende verse en probeer om hulle saam met dié van gister te memoriseer sodat dit jou hart en denke kan vul, en jy in staat sal wees om die evangelie boodskap met ander te kan deel!
Bely en verklaar
Romeine 10:9-10 – "As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered."
Leef eerbaar
Kolossense 1:10 – "... sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God."
Gaan maak dissipels
Matteus 28:19-20 – "Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het ..."
Die ewigheid met God
Johannes 3:16 – "God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org