Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 3: O HERE, EK IS SWAK
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Psalm 103.
Oordink alles wat jy geleer het wanneer jy die gedeelte die tweede keer die week lees en vra die Here om jou te help. Vra dat Hy aan jou 'n dankbare hart sal gee wat uit die diepte van jou wese kan sê: "Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof" (Psalm 103:1).
WANDEL IN WAARHEID
Rus en besin. Vra jouself af of jy volgens die waarheid leef? Wandel ek volgens die waarheid? Heers God of emosie as die waarheid? Gaan ek op my eie gevoelens vertrou, op my eie insig staatmaak, of gaan ek my vertroue in God en sy Woord plaas? "... kies dan vandag wie julle wil dien ..." (Josua 24:15).
Vra die Here om vir jou ‘n dieper begrip die volgende paar weke te gee. Wat wil Hy hê moet jy doen met dit wat jy geleer het? Wat moet verander in die manier waarop jy dink, optree, reageer en jou weeklikse program beplan? Is daar 'n Skrifgedeelte waaraan Hy wil hê jy groot waarde moet heg? Hoe kan jy dit prakties doen? Bring dit alles in gebed voor die Here.
RIG JOU HART
Dink biddend na oor Mattheus 14:31-33 en probeer dit dan uit jou kop uit opsê.
Matteus 5:3-5
"Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang."

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org