Kom ons doen dit — Craig GroeschelVoorbeeld

Kom ons doen dit: Kom met vrymoedigheid
Die derde "kom ons doen dit" van Hebreërs 4, is 'n uitnodiging om met vrymoedigheid tot God se troon te nader. Sjoe. Die Skepper van die diepste oseane. Die outeur van kwantumfisika. Die maker van die menslike hart. Jy is so pas uitgenooi om met vertroue na sy lessenaar te gaan. Ervaar enige iemand anders ook 'n gevoel van geweldige ontsag? Is jy senuweeagtig? Vandag wys pastoor Craig vir ons hoekom ons nie bang hoef te wees vir God se teenwoordigheid nie en hoe ons onmiddellik die uitnodiging kan aanvaar.
Gebed: Here, leer my hoe om u teenwoordigheid te ervaar. Ek sal op U wag.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Indien jy moeg, uitgebrand of onseker is oor jou geloof, of dalk wonder hoe om in God se teenwoordigheid te kom, is hierdie 3-dag leesplan vir jou bedoel. Craig Groeschel, senior pastoor van Life.Church, gebruik Hebreërs 4 as 'n riglyn om rus te vind, om geloof te vind en om God te ontmoet. Deur daagliks gebruik te maak van kort video's, sal Craig jou lei deur drie kragtige, "kom ons doen dit" uitnodigings. Kom ons begin.
More
Verwante Leesplanne

Woorde waarvolgens om te leef — Craig Groeschel

Chazown saam met pastoor Craig Groeschel

Daaglikse Krag deur Craig Groeschel: Kos Vir Jou Siel

Anders

Oorkom die Strik van Selfbejammering

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

Jou aandag

Waarom Ek Glo

Die sin van die lewe
