Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Kom ons doen dit — Craig Groeschel

3 Dae
Indien jy moeg, uitgebrand of onseker is oor jou geloof, of dalk wonder hoe om in God se teenwoordigheid te kom, is hierdie 3-dag leesplan vir jou bedoel. Craig Groeschel, senior pastoor van Life.Church, gebruik Hebreërs 4 as 'n riglyn om rus te vind, om geloof te vind en om God te ontmoet. Deur daagliks gebruik te maak van kort video's, sal Craig jou lei deur drie kragtige, "kom ons doen dit" uitnodigings. Kom ons begin.
Ons wil graag pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/
Verwante Leesplanne

Chazown saam met pastoor Craig Groeschel

Anders

Woorde waarvolgens om te leef — Craig Groeschel

Nege Algemene Leuens Wat Christene Glo

Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie

Sewe Eienskappe Van God

Groter Beloning

Die Terugkeer: Dit Is Nie Te Laat Nie En Jy Is Nooit Te Ver Nie

Die Bybel vir Almal: God se Sendingopdrag vir Ons
