Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Maak Wyse Keuses

4 Dae
Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor wysheid sê. Volg die verloop van Nicole en haar broer Tate se eerste dag alleen by die huis waar hulle die slegte besluit neem om die bure se dogter, Kaylin, oor te nooi en die huis verwoes. Jy sal elke dag 'n Skrifgedeelte lees, na die verhaal kyk, en eerstehands 'n getuie wees van hoe belangrik dit is om wyse besluite te neem.
Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church
Verwante Leesplanne

Van Vryheid en Vergifnis

Wees Rein

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Gaan-Doen-Sê-Gee: Die Vryheid van Oorgawe Aan Jesus

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Wegkruipplek Oordenking

Die Skepping

In Liefde Gegrond: Om die Christelike Lewe Voluit te Leef
