Leesplan inligting

Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 19 VAN 25

Bid



Blootstelling:

Lees die Skrifgedeelte waar Jesus sy volgelinge leer hoe om te bid. Gebruik die Ons Vader as verwysingsraamwerk om 'n gebed neer te skryf wat sommige van hierdie idees bevat.



Verkenning:

Watter dele van Jesus se modelgebed laat jy soms uit as jy bid? Op watter manier was dit anders om jou gebed neer te skryf as om dit net te bid?



Uitdrukking:

Lees jou gebed hardop. Vra iemand wat jy vertrou om saam met jou te bid.



Belewenis:

Bespreek met vriende of familie 'n geleentheid in jou lewe toe God 'n belangrike gebed beantwoord het.
Dag 18Dag 20

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te volto...

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid