Leesplan inligting

Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 18 VAN 25

Vas



Blootstelling:

Lees die Skrifgedeelte oor vas. Kersfees is gewoonlik 'n tyd van feesvieringe. Gebruik ten minste een dag om jouself iets te ontneem.



Verkenning:

Hoekom dink jy het Jesus ons gevra om te vas? Watter soort vas vereis die Here, soos in Jesaja 58 beskryf word?



Uitdrukking:

Hoekom dink jy is dit so moeilik vir mense om hierdie gewoonte aan te leer? Hoe kan jy vas deel maak van jou daaglikse aanbidding?



Belewenis:

Skryf jou ervarings van vas neer. Wat het jy geleer? Hoe het dit jou verander? Oorweeg om by 'n groep gelowiges aan te sluit wat die eerste 21 dae van die nuwe jaar vas.
Dag 17Dag 19

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te volto...

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid