Leesplan inligting

Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 20 VAN 25

Die Woord



Blootstelling:

Lees die eerste hoofstuk van die apostel Johannes se weergawe van die lewe van Jesus. As jy 'n Adventkrans gemaak het, gebruik tyd om bepeinsing te doen en na die kerslig te kyk.



Verkenning:

Hierdie hoofstuk is bekend daarvoor dat dit in 'n amper mistieke styl geskryf is en nogtans die verhaal vertel van hoe God die wêreld voorberei het vir die koms van sy Woord. Wat was jou gunsteling gedeelte van hierdie hoofstuk?



Uitdrukking:

Wat is betekenisvol omtrent jou begrip dat Jesus die Woord is en dat Hy van die begin af God was?



Belewenis:

"Volg My" is 'n stelling wat jy in Johannes 1 vind. Wat was jou ervaring toe Jesus jou gevra het om Hom te volg?
Dag 19Dag 21

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te volto...

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid