Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 25 VAN 25

Kersfees het aangebreek — die dag waarop ons die aankoms van ons Verlosser Jesus Christus vier. Dink na oor hoe hierdie oordenking jou gehelp het om die Kersfeestyd op 'n ander manier te ervaar. Wend 'n doelbewuste poging aan om vriende en familie te help om die Bybeltoep vandag op hulle slimfone af te laai en 'n leesplan te begin, as 'n verjaardaggeskenk aan Jesus.

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.