Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

Om veranderd te wees, beteken dat 'n mens sy Woord gereeld lees en bestudeer. Tydens die volgende sewe dae gaan jy Bybelverse verken wat jou sal help om te verstaan wat die Bybel is, waar dit vandaan kom, die krag van die Bybel, die betroubaarheid van die Bybel en die belangrikheid daarvan om die teks te bemeester en daardeur bemeester te word.
Aangaande hierdie leesplan

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church
Verwante Leesplanne

Heilige Emosies - Bybelse Antwoorde vir Elke Uitdaging

Sielsontgiftiging

Die Beter Leesplan

'n Sprong van Vreugde

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

BibleProject | Ontdek die tema van die Eksodus-weg in die Skrif

Vir Nuwe Volgelinge Van Jesus - 30 Bybelstudies
