Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

God roep ons om die Bybel te bemeester en deur die Bybel bemeester te word. As volgelinge van Christus moet ons die Bybel gereeld lees sodat ons kan leer wat dit sê, verstaan wat dit sê en doen wat dit sê. Belangriker nog, moet ons toelaat dat sy Woord ons vernuwe en verander.
Aangaande hierdie leesplan

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church