Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

Ons weet dat die Bybel betroubaar is omdat dit die interne toets slaag deur die vraag te beantwoord: maak die skrywers van die Bybel daarop aanspraak dat hul geskrifte waar is? Dit slaag ook die eksterne toets deur die vraag te beantwoord: wat sê eksterne getuienisse oor die Bybel? Ten laaste slaag dit die bibliografiese toets deur die vraag te beantwoord oor hoe goed die oorspronklike dokumente tot vandag toe vertaal is. Vandag se Skrifgedeeltes gee antwoorde op hierdie vrae.
Aangaande hierdie leesplan

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church
Verwante Leesplanne

Heilige Emosies - Bybelse Antwoorde vir Elke Uitdaging

Sielsontgiftiging

Die Beter Leesplan

'n Sprong van Vreugde

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

'n Bybelse Perspektief Op Dood en Lewe

BibleProject | Ontdek die tema van die Eksodus-weg in die Skrif
