Kapasiteit: Studente Leierskap

Kapasiteit: Studente Leierskap

5 Dae

God het jou geroep tot groot dinge - nie net wanneer jy ouer word nie, maar nou dadelik. Hierdie plan sal jou aanmoedig en wys hoe dit lyk om vorentoe te gaan en leiding te neem daar waar jy op die oomblik in jou lewe is. God kan en sal jou op ongelooflike maniere gebruik. Die vraag is, sal jy Hom toelaat?

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van LifeChurch.tv bedank, vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.lifechurch.tv
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid