Leesplan inligting

Bid Met Verwondering Deur KersfeesVoorbeeld

Praying With Wonder Through Christmas

DAG 7 VAN 7

Kom ons bid:


 



Vader in die hemel, ons onthou dat ons eens verwyderd was van Jesus, vervreemd van u mense en vreemdelinge vir u geloftes, sonder hoop en sonder U in die wêreld.



Maar nou, o God, in Christus Jesus, is ons, wat eens ver weg was soos die wyse manne, nader gebring deur die bloed van Jesus.



Kersfees is 'n huldeblyk aan u genade, en nie van ons verdienste nie. Advent verwys na u koms, in Jesus, om ons van ons sonde te verlos, en slegs dan kan ons na Jesus gaan en die knie in aanbidding buig.



Hy het nie gekom vir die regverdiges nie, maar vir die sondaars. Ons beken ons rebelsheid en baie mislukkings en buig met vreugde die knie voor u Seun.


 


Ons bid dit in sy Naam. Amen.


Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Praying With Wonder Through Christmas

Die Kersverhaal is een verrassing na die ander. Soms raak die besonderhede so bekend dat dit hul impak verloor. Hierdie kort gebedsoordenkings help jou om diep na te dink oor die mees onverwagse en betekenisvolle gebeurt...

More

Baie dankie aan "The Good Book" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.thegoodbook.com/the-christmas-we-didnt-expect

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid