Leesplan inligting

Bid Met Verwondering Deur KersfeesVoorbeeld

Praying With Wonder Through Christmas

DAG 1 VAN 7

Kom ons bid:


 



Vader in die hemel, ons vra dat U hierdie Advent die betekenis van u Seun se koms diep in ons siele sal verseël. 



Jesus het nie gekom om te vermaak nie. Hy het nie gekom om net 'n goeie storie te maak nie. 



Hy het gekom om ons, wat rebelle is, met ons God te versoen. Advent is persoonlik. 



Trek ons in hierdie dae nader aan die hart van Christus, wat u eie hart is, en maak sy eerste Advent, in al sy werklikheid en grootsheid, meer werklik in ons lewens.


 



Ons bid dit in die Naam van Jesus. Amen.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Praying With Wonder Through Christmas

Die Kersverhaal is een verrassing na die ander. Soms raak die besonderhede so bekend dat dit hul impak verloor. Hierdie kort gebedsoordenkings help jou om diep na te dink oor die mees onverwagse en betekenisvolle gebeurt...

More

Baie dankie aan "The Good Book" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.thegoodbook.com/the-christmas-we-didnt-expect

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid