Leesplan inligting
Bid Met Verwondering Deur KersfeesVoorbeeld
Kom ons bid:
Vader, ons is verwonderd oor u enigste Seun.
Hy was ten volle Goddelik, in oneindige saligheid met U, van alle ewigheid af, en tog het Hy ons menslike gestalte aangeneem en Homself onderwerp aan die pyn en ellende van ons sondebevlekte wêreld, om ons te red.
U liefde vir ons, in en deur Jesus, is ver bo ons begrip, maar ons wil meer weet. Wat ons wel weet is rede vir groot aanbidding.
Ons vereer u Seun, liewe Vader, en verlang om meer te weet en om Hom meer te geniet, en soveel te meer in hierdie Adventstyd.
In die Naam van Jesus. Amen.
Aangaande hierdie leesplan
Die Kersverhaal is een verrassing na die ander. Soms raak die besonderhede so bekend dat dit hul impak verloor. Hierdie kort gebedsoordenkings help jou om diep na te dink oor die mees onverwagse en betekenisvolle gebeurt...
More