Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Antieke bouers het dikwels die konstruksie van 'n gebou voltooi met 'n gedenksteen wat heel laaste geplaas word. Gee suikerblokkies, houtblokke of Lego-blokkies aan elke kind om 'n gebou op te rig met 'n opening bo vir 'n laaste steen.
Terwyl hulle die laaste steen insit, vertel vir jou kinders dat hierdie steen baie belangrik is, omdat dit die voltooiing van die gebou aandui. Die boek Psalms het voorspel dat Jesus soos 'n laaste steen sou wees. Toe Hy gekom het, het Hy die werk van verlossing voltooi en 'n "huis" van gelowiges geskep.
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
Ons wil graag "Focus on the Family" en thrivingfamily.com bedank vir hierdie leesplan wat hulle beskikbaar gemaak het. Besoek thrivingfamily.com/ vir meer inligting