Leesplan inligting

Die Konstruksie Van Die TabernakelVoorbeeld

Die Konstruksie Van Die Tabernakel

DAG 6 VAN 10

DIE DEKKLEDINGS VAN DIE TABERNAKEL


Die dak van die tabernakel het bestaan uit vier lae materiaal. Ons kan dus praat van die twee binne-bedekkings as synde die plafon van die tabernakel en die twee buite-bedekkings as die skuiling van die tabernakel. Die Bybel noem dit “dekkledings”. Die dak (plafon) het uit twee binne- en twee buite-bedekkings bestaan wat almal van mekaar verskil het, maar tog ’n saamgestelde eenheid gevorm het. Soos die vier Evangelies, is elke dekkleed op sigself volkome, maar almal is nodig om ’n geheelbeeld weer te gee. Met die studie van die dekkledings sal ons vind dat dit op Christus en Sy oorwinningswerk dui.


Môre kyk ons in detail na die binne-bedekkings.



Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Die Konstruksie Van Die Tabernakel

Reg aan die begin van ons studie rakende die tabernakel moet ’n keuse gemaak word: Begin ons by die Allerheiligste soos ons sien die Bybel dit in Exodus 25 doen, begin ons by die silwerfondament van die tabernakel self, ...

More

Ons wil graag bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.raymondlombard.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid