Dade van BekeringVoorbeeld

Acts of Repentance

DAG 3 VAN 5

Bekering lei tot vergifnis. Ons bekeer en God vergewe. Bekering en vergifnis is nie moeilike begrippe nie. Bekering is óns aksie en vergifnis is die reaksie van God uit liefde vir ons. Alhoewel die proses eenvoudig is, is die krag van God se vergifnis onpeilbaar. God se vergifnis verwyder die donkerte in ons lewens en bring ons na die lig, ongeag watter sonde ons begaan het. God se vergifnis bedek ALLE sonde, insluitend joune. Hoe het die verlossende krag van God se vergifnis jou lewe beïnvloed en verander?

Aangaande hierdie leesplan

Acts of Repentance

Bekering is een van die noodsaaklike aksies wat ons neem wanneer ons Christus aanneem as ons persoonlike Saligmaker. Bekering is óns aksie en vergifnis is die reaksie van God vanuit sy volmaakte liefde vir ons. Gedurende hierdie vyf-dag leesplan sal jy 'n daaglikse Skrifgedeelte ontvang, saam met 'n kort oordenking wat ontwerp is om jou beter te laat verstaan hoe belangrik jou wandel met God is. Vir meer inhoud, kyk by www.finds.life.church

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church