God, Waar Is U?! (Saam Met John Bevere)

God, Waar Is U?! (Saam Met John Bevere)

7 Dae

Voel jy verlore in ’n moeilike seisoen van jou lewe en wonder “GOD, WAAR IS U?!” In hierdie insiggewende leesplan, rus topverkoper outeur, John Bevere, ons toe met sleutel bybelse insigte en diepgaande stories wat sal help om jou te begelei deur die droë en moeilike seisoene en om in pas te kom met alles wat God vir jou het.

Uitgewer

Baie dankie aan John & Lisa Bevere (Messenger Int’l) wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://godwhereareyoubook.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi