Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Nie Bang Nie: Hoe Christene op Krisisse kan Reageer

5 Dae
As 'n krisis in ons wêreld plaasvind, is dit maklik om ons geloof te bevraagteken, en is dit moeilik om die paniek wat ons ondervind te vervang met die vrede wat ons as volgelinge van Jesus beloof is. In hierdie vyf-dag leesplan van Pastoor Craig Groeschel se reeks, "Not Afraid", ontdek ons drie dinge wat ons as Christene kan doen wanneer ons 'n krisis in die gesig staar.
Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Verwante Leesplanne

7 Dae Om Rus Te Vind

Vreesloos In Die Geveg

Oes Danksegging Dwarsdeur die Jaar!

Bid Met Verwondering Deur Kersfees

Om met Hoop te Rou

Herwin Jou Vreugde

Herken God se Stem // Leer om Hom te Ontmoet

Treurende Met Hoop Na 'n Miskraam En Verlies Deur Adriel Booker

Ruimte om asem te haal
