Hoekom Is Dit So Moeilik Om Te Vergewe?

Hoekom Is Dit So Moeilik Om Te Vergewe?

5 Dae

Almal van ons het vergifnis nodig. Ons hanteer dit egter soms as opsioneel, terwyl dit in werklikheid 'n voorvereiste vir groei in ons geloof is. In hierdie 5-dag leesplan gaan ons hoop en waarheid oor vergifnis uit verskillende Bybel verhale ontdek, net soos wat ons dit ontvang en dan ook verder aan ander gee.

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid