Om Reg Op Te Tree Teenoor Ander

5 Dae

Op een of ander stadium in ons lewe moes ons konfik hanteer. Hoekom? Want ons is mense, en mense maak foute! Ons hoef egter nie bang te wees vir konflik nie. Gesonde konflik kan wel tot gesonder verhoudings lei. Deur middel van hierdie 5-dag Leesplan, gaan ons kyk hoekom konflik vir God saak maak en hoe ons kan begin om dit reg te kry met ander mense. 

Uitgewer

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church bedank, vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi