Die Wrok

7 Dae

Dis soos 'n albatros om die nek. Dit hou mense weg. Dis swaar en pynlik—dit is die wrok. Daar is baie onder ons wat dit nie besef nie, maar ons dra wrokke wat uit die duisternis na die lig moet kom. Leer hoe jy vryheid deur vergifnis kan kry gedurende hierdie 7-dag Bybelleesplan wat deur pastoor Craig Groeschel se boodskapsreeks, "The Grudge" begelei word.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 5000 voltooi