Vernietig Kriptoniet (Saam Met John Bevere)

7 Dae

Net soos Superman elkeen van sy vyande kan verslaan, so het jy as 'n Christen ook die bonatuurlike vermoë om enige uitdaging te bowe te kom. Maar die probleem vir beide jou en Superman, is dat daar kriptoniet is wat jou krag steel. Hierdie leesplan sal jou help om geestelike kriptoniet in jou lewe uit te roei, sodat jy jou Godgegewe potensiaal kan volbring en die lewe sonder enige beperkings kan aangryp. 

Uitgewer

Baie dankie aan John & Lisa Bevere (Messenger Int'l) wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: http://killingkryptonite.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi