Leesplan inligting

Die Verhaal van PaasfeesVoorbeeld

The Story of Easter

DAG 3 VAN 7

WOENSDAG



Jesus het 'n laaste versoek gehad. Hy het geweet wat die volgende dag vir Hom wag, tog was sy laaste gebed nie vir Homself nie, maar vir jou. Vir ons almal. Jesus het vir sy volgelinge gebid. Jesus se gebed is 'n wonderlike venster na God se wil vir ons. Wees hierdie week 'n antwoord op Jesus se gebed. Gaan lees sy gebed reël-vir-reël deur om te sien hoe. Terwyl die wêreldwye kerk hierdie naweek verenig om sy opstanding te vier, kom laat ons maniere soek om met God en mekaar een te wees. Maak Jesus se gebed jou gebed, sodat die wêreld sy heerlikheid sal sien en Hom sal leer ken deur ons eenheid en deur God se liefde.
Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

The Story of Easter

Hoe sal jy lewe as jy weet dat dit jou laaste week is? Die laaste week van Jesus se lewe as mens op aarde, was met onvergeetlike oomblikke gevul: vervulde profesieë, intieme gebede, diep gesprekke, simboliese dade en wêr...

More

Ons wil Life.Church graag bedank vir hierdie leesplan. As jy meer van Life.Church wil weet, besoek asseblief www.Life.Church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid