Die verhaal van Paasfees.

7 Dae

Hoe sal jy die laaste week van jou lewe deurbring as jy weet dat dit jou laaste week is? Die laaste week van Jesus se lewe as mens op aarde, was met onvergeetlike oomblikke gevul: vervulde profesië, intieme gebede, diep besprekings, simboliese dade en wêreld-veranderende gebeurtenisse. Ontwerp om die Maandag voor Paasfees te begin, vat elke dag van hierdie leesplan jou deur die hoofstukke van die vier Evangelies, wat die storie van daardie heilige week vertel.

Uitgewer

Ons wil Life.Church graag bedank vir hierdie plan. As jy meer wil weet aangaande LifeChurch.tv, besoek asseblief: www.life.church

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi