Bid Vir Jou Olifant - Bid Moedige GebedeVoorbeeld

Daar Is Geen Grense Aan Gebed Nie
Jou persoonlike siening oor die ruimte of beperkinge van gebed sal bepaal wat en waarvoor jy bid, asook hoe effektief jou gebede sal wees.
Die grense van ons persoonlike gebedslewe het dikwels minder te doen met Bybelse beperkinge en meer te doen met die beperkinge wat onsself daarop plaas.
Beperkinge soos skuldgevoelens of die feit dat ons net bid oor dinge waarin ons dink God sal belangstel, beperk ons gebedslewe in. Dikwels is dit ook die rede hoekom ons nie meer wil bid nie. Ons is soos landmeters wat 'n area afbaken. Ons stel ons eie grense vir gebed. Dit is dan ver verwyderd van wat God bedoel het dit moet wees.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Delf in die avontuur van 'n lewe met gebed. Sluit aan by Pastoor Adam Stadtmiller op 'n reis waar jy sal leer hoe om vir groot dinge te bid – jou olifante – onderwyl jy groter intimiteit met God bereik. Hierdie 7-dag leesplan is 'n inleiding tot Bid vir Jou Olifante.
More
Ons sê dankie vir David C Cook wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://davidccook.org/books/
Verwante Leesplanne

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Om na God te Luister

Blaas Geestelike Passie In Jou Huwelik

Van vrees na vertroue

HET JY HOM MEER LIEF AS HIERDIE?

Geborge in Christus - 'n Studie van Efesiërs

Ongebroke Gemeenskap met die Vader: 'n Studie van Intimiteit in Johannes

Vrug Van Die Gees
