Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

LEER OM "NEE" TE SÊ
Moses was die enigste regter oor al die volke van Israel. Daar was so baie mense wat aanspraak gemaak het op sy tyd, dat hy van soggens vroeg tot saans laat gewerk het, sonder om voor te bly. Sy skoonpa, Jetro, het dit raakgesien en besef dat Moses 'n man was wat nie kon "nee" sê nie. Hy het voorgestel dat Moses net op twee goed fokus — om die mense voor God te verteenwoordig en om net die moeilike geskille te hanteer. Die res van die werk kon onder bekwame manne, wat hy kon aanwys, verdeel word. Moses het hierop ag geslaan en het gevind dat hy meer as vantevore, in minder tyd kon doen. As die raad vir Moses gewerk het, sal dit nie ook vir ons werk nie?
Daar moet voldoende grense gestel word vir elkeen in die gesin. Jy as ouer is verantwoordelik om die grense vir jou kinders en jouself te stel.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com