Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

HOOP IN DIE LIEFDE VAN CHRISTUS
Die grootste geskenk wat jy vir jou kinders kan gee is nie om die nuutste en beste ding te koop wat daar is nie. Dit is die liefde van God deur Jesus Christus. Daardie geskenk sal hulle in staat stel om die aanslae van die wêreld te weerstaan en in die liefde van hul Skepper te leef. Jou kinders word oorval met wêreldse boodskappe wat baie moeilik is om te ignoreer en te weerstaan. Sonder die Heilige Gees in hul lewe is dit onmoontlik om dit te weerstaan. Stel jou kinders bekend aan die ewige geskenk — genade.
Volg jy God so slaafs na soos wat jy die wêreldse dinge navolg? Jou kinders hou jou dop!

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com