Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

KRAG UIT DIE WOORD VAN GOD
Paulus lê klem op een van die geestelike bronne wat ons baie nodig het — die Woord van God. Om krag uit die Woord te put, help ons om die ouers te wees wat God wil hê ons moet wees. Ons kan probeer om empaties of begrypend te wees en nogtans gefrustreerd en hopeloos voel. Dis dan wanneer ons stiltetyd moet hou, die Woord moet bestudeer, bid en leiding soek by God. Hy is die enigste een wat ons kan help.
Bybelstudie het waarde, maar Romeine 15:4 belowe dat die Skrif ons sal bemoedig. Het jy dit al in jou lewe ondervind? Om die Bybel te bestudeer vanuit 'n ouer se perspektief, kan jou in al die moeilike tye ondersteun.
Volgehoue Bybelstude sal jou voorberei op al die uitdagings van ouerskap. Wees altyd voorbereid!

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com