Redding KomVoorbeeld

Die Hoogte
Luister na “The Height” en lees dan:
Wanneer het jy laas na 'n sonsondergang gekyk? Onthou jy nog toe jy vir die eerste keer berge gesien het, of die see?
Ons staan stil om na iets te kyk wat ons wil bewonder. God is 'n kunstenaar wat gedurig vir ons iets merkwaardig wil wys sodat ons kan weet wie Hy is en wat Hy doen.
God wil meer betrokke wees in ons lewens as wat ons Hom wil leer ken. God wys vir ons sy heerlikheid deur die natuur. Hy praat ook met ons deur die Bybel en ander mense wat volgelinge van Jesus is.
Daar is so baie wat ons omtrent God kan leer. Hy help ons om uit te vind hoe om 'n goeie lewe te lei, hoe om mense te behandel, hoe om ons wederhelftes lief te hê en hoe om konflik te hanteer. Dit is wonderlik dat God, wat die heelal geskep het, dieselfde Een is wat wil hê dat ons vreugde en vervulling in ons lewens moet ervaar. Dit is ook wonderlik dat Hy hierdie dinge met ons in die Bybel deel.
As ons nie die Bybel lees en van ander Christene leer nie, mis ons al die dinge wat God wil hê ons omtrent Hom en die lewe moet weet.
Watter vrae het jy oor God? Vir wie kan jy vra om jou te help om die antwoorde te kry?

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Redding Kom bekyk die Skrifgedeeltes wat die liedjies geïnspireer het op NewSpring Worship se nuutste album. Hierdie 10-dag studie is geskryf vir nuwe Christene en is 'n viering van wie God is, wat Hy gedoen het en alles wat Hy nog vir ons kan gee. Gaan na https://newspring.cc/music/salvation-rise om die album te koop of om akkoorde en klankbane af te laai.
More
Baie dankie aan NewSpring Church wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting besoek asseblief www.newspring.cc
Verwante Leesplanne

Ek Ken Jou: Oordenkings Van "Time of Grace"

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Die Koning Se Prag

Glo God Is Goed — Ongeag

Verlore Seun Transformasie met Kyle Idleman

Streef Na Vrede

Sout En Lig

Die Albaste Fles

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)